| Management number | 237162510 | Release Date | 2026/07/10 | List Price | $4.65 | Model Number | 237162510 | ||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Category | |||||||||
Die verteller in Heks vind haar toevlug in sprokies en mites. Terwyl die wêreld die oorlog in Oekraïne op TV-skerms gadeslaan, verdiep sy haar in die mitologie van dié land – ook as skans teen die toenemende vyandelikheid in haar huwelik. ’n Ongeoorloofde verhouding maak ’n besieldheid in haar wakker. Sy beroep haar op dié nuwe krag toe sy van ongerymdhede bewus word by die kosmetiekmaatskappy vir wie sy bemarkingskopie skryf. Dis tyd om beheer van haar eie verhaal neem. Read more
| ASIN | B0DDTX25Z2 |
|---|---|
| ISBN13 | 978-0795802843 |
| Edition | 1st |
| Language | Afrikaans |
| File size | 3.4 MB |
| Page Flip | Enabled |
| Publisher | Queillerie |
| Word Wise | Not Enabled |
| Print length | 266 pages |
| Accessibility | Learn more |
| Publication date | August 16, 2024 |
| Enhanced typesetting | Enabled |
If you notice any omissions or errors in the product information on this page, please use the correction request form below.
Correction Request Form